# Die gewese president Thabo Mbeki het hulde gebring aan die ontslape vryheidsvegter, vakbondlid en voormalige parlementslid Gertrude Shope. Mbeki het haar blywende nalatenskap in Suid-Afrika se bevrydingstryd erken. Hy het gesê dit is noodsaaklik om haar nagedagtenis te eer deur oplossings te vind vir hedendaagse uitdagings en die nasie te lei na eenheid en gelykheid vir alle Suid-Afrikaners. Die 99-jarige word vandag ter ruste gelê tydens ‘n spesiale amptelike begrafnis:
Oud-president Mbeki bring hulde aan Gertrude Shope [KLANK]
ENG-MbekiOnShope