Skip to content

Sokker: Banyana Banyana teleurgesteld met vertoning teen Botswana ondanks oorwinning [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, is teleurgesteld met hulle vertoning teen Botswana in hul eerste wedstryd van die drienasies-reeks op die Lucas Moripe-stadion in Pretoria. Jermaine Seoposenwe se twee doele en Adrielle Mibe se een het Suid-Afrika gehelp om 3-2 te wen. Banyana Banyana kom Dinsdag op dieselfde stadion teen Zambië te staan. Ellis erken daar is ruimte vir verbetering voor die Afrikabekertoernooi vir Vroue in Marokko in Julie:

ENG EllisOnMatch