Skip to content

Ongeluk in Mpumalanga eis vier lewens [KLANK]

# Vier mense is Dinsdagaand dood toe ʼn bakkie en ʼn motor reg van voor op die R38-pad tussen Kaapmuide en Louws Creek in Mpumalanga gebots het. Nadat die motor teen ʼn bakkie gebots het, het die motor uitgeswaai en ook teen ʼn vragmotor gebots. Die Departement van Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling se woordvoerder, Moeti Mmusi, sê die oorsaak van die botsing is nog nie bekend nie, maar roekelose en nalatige bestuur word nie uitgesluit nie:

ENG MmusiOnAccident