Skip to content

Krieket: Mumbai Indians sluit kontrakte met Bairstow, Gleeson, and Asalanka

# Krieket: Die Mumbai Indians het kontrakte met die Engelse paar Jonny Bairstow en Richard Gleeson en ook Charith Asalanka van Sri Lanka gesluit. Die drie is in die plek van Will Jacks, Ryan Rickelton en Corbin Bosch, wat almal na hul tuislande terugkeer ná die laaste ligawedstryd in Mumbai. Indien Mumbai kwalifiseer, sa die plaasvervangers van die uitspeelronde af beskikbaar wees. Die Mumbai Indians moet môre teen die Delhi Capitals wen om die laaste beskikbare uitspeelplek te bekom.