# Die LUR vir Kultuursake en Sport in die Wes-Kaap, Ricardo Mackenzie, vier Internasionale Museumdag en beklemtoon die belangrike rol van museums in opvoeding en gemeenskapsbou. Mackenzie het die bekendstelling van Suid-Afrika se eerste Televisiemuseum en die UNESCO-erkenning van die Diepkloof-rotsskuiling gevier. Hy het inwoners aangemoedig om museums te besoek en inisiatiewe soos die Almal Book Club te ondersteun om kulturele waardering te verdiep:
Wes-Kaap vier Internasionale Museumdag met innovering en nalatenskap [KLANK]
ENG-MackenzieOnMuseums