Skip to content

Sokker: Crystal Palace verower eerste groot trofee met oorwinning oor Manchester City in die FA-beker-eindstryd [KLANK]

# Sokker: Crystal Palace het gisteraand by Wembley hul heel eerste groot trofee gewen ná ’n 1-0 oorwinning oor Manchester City in die FA-beker-eindstryd. Dit het ’n droogte van 119 jaar vir die Eagles beëindig. In die sestiende minuut van die wedstryd het vleuelverdediger Daniel Muñoz weggebreek aan die regterkant en die bal aangegee vir Eberechi Eze, wat met enkelskop‑afronding die wendoel aangeteken het. Dit is wat Crystal Palace se afrigter, Oliver Glasner, ná hul geskiedkundige oorwinning gesê het:

ENG-GlassnerOnWin2