# Die Forum for South Africa doen ’n dringende beroep op Minister van Gesondheid Aaron Motsoaledi om in te gryp by die Prince Mshiyeni-, Charlotte Maxeke- en Baragwanath hospitale ná die dood van ‘n intern-dokter Alulutho Mazwi. ‘n Woordvoerder van FOSA, Tebogo Mashilompane, blameer die streng en hardhandige behandeling deur toesighouers as ’n bydraende faktor tot Mazwi se dood. Die organisasie sê intern-dokters word aan misbruik, dreigemente en verwaarlosing blootgestel, en eis onmiddellike optrede van die gesondheidsowerhede:
Forum eis optrede van minister Motswaledi oor vermeende misbruik van interns by sleutelhospitale [KLANK]
ENG-MashilompaneOnIntern