Skip to content

Suid-Afrikaners vir Grondwetlike Hervorming eis hervorming na 30 jaar [KLANK]

# Princy Mthombeni van Suid-Afrikaners vir Grondwetlike Hervorming sê 30 jaar na die aanvaarding van die land se grondwet eis burgers meer as simboliese beloftes. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika vra Mthombeni vir veranderinge aan die voorwoord van die Grondwet en stel voor dit moet verklaar dat Suid-Afrika aan sy eie burgers behoort, en nie aan almal wat daarin woon nie. Sy beklemtoon die behoefte aan ‘n grondwet wat nasionale ontwikkelingskwessies aanspreek:

ENG-MthombeniOnConstitution