Skip to content

Binnelandse Sake verleng Saterdag-ure vir slim ID-aansoeke

# Die Departement van Binnelandse Sake het verlengde bedryfsure vir Saterdae in Mei 2025 aangekondig om te voorsien in die hoë vraag na Slim ID-kaarte onder genaturaliseerde burgers en permanente inwoners. Kantore is vandag van 8-uur tot 1-uur vanmiddag oop en ook weer op 24 en 31 Mei. Die Departement sê hierdie inisiatief volg na die onlangse insluiting van meer as 1,4-miljoen persone wat vir die Slim ID-program kwalifiseer. Dit is ‘n belangrike stap in die departement se pogings tot digitale transformasie.