Skip to content

ActionSA dien wetsontwerp in om kabinetsvoordele te sny en jaarliks R1.5-miljard ​​te bespaar [KLANK]

# ActionSA het amptelik die Wetsontwerp op Gevorderde Besnoeiing van Kabinetsvoordele ter tafel gelê, met die doel om 1.5-miljard-rand per jaar te bespaar deur die grootte en koste van die uitvoerende gesag te verminder. Die wetsontwerp sal poog om die president se uitsluitlike mag te beëindig om die ministeriële handboek te verander, parlementêre toesig af te dwing en te verseker alle wysigings word openbaar gemaak. Alan Beesley van ActionSA versoek elke vyf-jaar ‘n volledige hersiening van kabinetsvoordele:

ENG BeesleyOnCabinetBill