Skip to content

Vakbond wens SOE-hoof geluk met gesogte aanstelling [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, Advokaat Andy Mothibi, gelukgewens met sy aanstelling as die voorsitter van die Vereniging van Anti-Korrupsie-agentskappe in die Afrika-statebond. Claude Naiker van die vakbond sê sy nuwe rol weerspieël nie net sy prestasies nie, maar bring trots na die SOE en die breër Suid-Afrikaanse staatsdiens. Dit wys ook die gehalte leierskap van Suid-Afrikaanse instellings:

ENG ClaudeonPrestigious