Skip to content

UAT beskuldig Gauteng van verwaarlosing omdat klinieke en skole swaarkry weens ongebruikte begrotings [KLANK]

# Die United Africans Transformation kritiseer die Gautengse regering omdat hulle meer as een-miljard-rand in onbestede fondse aan die Nasionale Tesourie terugbesorg het, terwyl klinieke en skole steeds ‘n krisis ervaar. Die party sê 724-miljoen-rand van die gesondheidsbegroting en 317-miljoen-rand van die onderwysbegroting is nie in die 2024/2025-boekjaar gebruik nie, ondanks wydverspreide personeeltekorte, swak infrastruktuur en oorvol skole. Die woordvoerder, Mighty Mabule, gee swak beplanning, stadige werwing en swak projeklewering die skuld:

 

ENG MabuleOnNeglect