# Die United Democratic Students’ Movement in die Oos-Kaap het die aanstelling van afgetrede Regter Chris Jafta as leier van die Kommissie van Ondersoek na die skietvoorval verlede maand by die Walter Sisulu Universiteit verwelkom. ’n Student is dood en twee ander is gewond. UDESMO se Manyano Njikela van UDESMO sê hulle vertrou dat die kommissie sy werk sonder inmenging en deeglik sal verrig:
Studente beweging verwelkom Jafta-Kommissie by Walter Sisulu Universiteit [KLANK]
ENG ManyanoonComission