Skip to content

Vryheidsdag: GIWUSA sê die 1994-verkiesing het die rassistiese politieke orde afgebreek, maar ekonomiese vryheid ontbreek [KLANK]

# Vryheidsdag: Die Algemene Nywerheidswerkersunie van Suid-Afrika sê terwyl die land Vryheidsdag herdenk, het die 1994-verkiesings die rassistiese politieke orde afgebreek, maar die ekonomiese mag van wit kapitaal onveranderd gelaat. President van Giwusa, Mametlwe Sebei sê die onderhandelingsakkoord het eiendomsregte en monopolieë beskerm, en neoliberalisme gevestig as ‘n teen-revolusie in demokratiese gedaante. Hy sê welvaart is steeds in ‘n klein groep gevestig, en 72-persent van privaat grond is steeds in wit hande:

ENG MametlweonFreedomDay