# Eskom sê daar is die afgelope 24 uur drie-duisend-320 megawatt opwekkingsvermoë herstel wat genoeg is om in die langnaweek se vraag te voorsien. Die kragvoorsiener het Donderdagmiddag fase 2-beurtkrag ingestel na verliese by eenhede en groter as verwagte aanvraag. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê daar is genoeg noodreserwes wat indien nodig strategies gebruik sal word om aan die vraag tydens spitstye te voldoen:
Eskom sê hy het genoeg elektrisiteit vir die langnaweek [KLANK]
ENG MokwenaOnMaintenance