Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Suid-Afrika stuur ‘n boodskap van medelye aan Japan na die dodelike aardbewings
# Die publiek word gemaan oor vals Facebook-plasings wat voorgee om van minister Ndabeni-Abrahams te wees
# Kaapstad se Brand- en Reddingsdienste reageer op 736 oproepe sedert verlede Woensdag
# En, ActionSA eis dringende samewerking vir veilige inlywings in die Oos-Kaap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………