Skip to content

VN Menseregte bekommerd oor Israelse weermag se dodelike aanvalle in Libanon [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Menseregtekantoor sê Israelse weermagoperasies in Libanon het kommer laat ontstaan oor toenemende skendings sedert die skietstaking in November verlede jaar in werking getree het. Minstens 71 burgerlikes is deur Israelse magte in Libanon doodgeskiet, insluitend 14 vroue en nege kinders. Meer as 92-duisend mense is steeds dakloos na die geweld. Die VN se Menseregte-woordvoerder, Thameen Al-Kheetan, sê al die partye moet die beloftes wat hulle ingevolge die skietstaking gemaak het, nakom:

ENG KheetanOnLebanonViolence