# Motorsport: Die sesmalige MotoGP-wêreldkampioen, Marc Marquez, het sy voorsprong in die bestuurders-kampioenskap vergroot toe hy die Katarse Grand Prix gewen het. Die Ducati-ryer het met Maverick Vinales van Red Bull KTM Tech3, en Franco Morbidelli van VR46 Racing afgereken. Die Suid-Afrikaner Brad Binder het 13de geëindig op sy Red Bull KTM. Marquez het nou ‘n voorsprong van 17 punte en sê hy is bly om die eerste keer sedert 2014 in Katar te wen:
Motorsport: Marc Marquez vergroot voorsprong in MotoGP-bestuurderskampioenskap [KLANK]
ENG MarquezOnRace