# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, en die adjunkminister, Mkhuleko Hlengwa, lei vandag ‘n gesamentlike veldtog bestaande uit verskeie padveiligheids-belanghebbendes in Gqeberha, in die Oos-Kaap. Dit vorm deel van die Paasnaweekbedrywighede om te verseker padsterftes word oor die naweek en ook daarna tot die minimum beperk. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Vervoer, Unathi Binqose, sê meer as 120 vermeende dronkbestuurders in die provinsie is sedert Vrydag gearresteer, in die opbou tot die Paasfees-padveiligheids-bekendstelling vandag:
Minister Creecy skop Paasfees-padveiligheidsveldtog in Gqeberha af [KLANK]
ENG UnathionOperation