Skip to content

ANC betree RNE-proses doelgerig [KLANK]

# Die ANC sê hy het ‘n konstruktiewe vergadering met die leierskap van die DA gehou as deel van voortgesette pogings om die huidige dooiepunt in die begroting te verbreek en die regering van nasionale eenheid te wysig. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê die party het die proses rakende die regering van nasionale eenheid met doelgerigtheid betree om omvattende konsensus te bou met doelwitte wat nie onderhandelbaar is nie:

ENG MahlengionIntentions