Skip to content

Kaapstad ondersteun organisasies wat skuiling bied aan haweloses voor winter kom [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Departement van Gemeenskaps-, Kuns- en Kulturele Ontwikkeling ondersteun organisasies sonder winsbejag om hawelose mense te help. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê as deel van sy jaarlikse Winter-gereedheidsprogram sal die stad hulpbronne verskaf sodat die organisasies hul skuilings se kapasiteit kan verbeter, en verskaf ook ondersteuningsdienste om kwesbare inwoners te help:

ENG FrancineonNGOShelters