Skip to content

DA in Wes-Kaap eis dat polisie dringend optree teen massaskietvoorvalle [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd omdat niemand nog in hegtenis geneem is na die onlangse moord op vier mans in Gugulethu, en die afsonderlike skietvoorvalle in Lavender Hill wat tot drie sterftes gelei het nie. Gugulethu het die vierde hoogste moordsyfer in die provinsie waar 158 moorde verlede jaar binne nege maande aangemeld is. Thomas Walters van die DA sê hierdie sinnelose voorvalle van geweld is ʼn teken van die toenemende misdaadprobleme in die provinsie:

AFR WaltersOnMurders