# Die Stad Kaapstad sê hy gaan meer hulpbronne aanwend in reaksie op ‘n vlaag aanvalle op motoriste op die N2, R300, N7 en die N1 sedert 2015. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê sedert Julie verlede jaar tot nou het die Metro-polisie en die Verkeersdienste se Snelwegpatrollie-eenheid op meer as vier-duisend voertuigonklaarrakings gereageer, 340 verdagtes aangekeer en drie-duisend-248 voetgangeroortredings hanteer en meer as 68-duisend verkeersboeters uitgereik:
Kaapstad op pad na ‘n dekade van toegewyde snelwegpatrollies [KLANK]
AFR JPonPatrols