Skip to content

AfriForum se Privaat Vervolgingseenheid verwerp bewerings dat hy ‘n verkragtingsverdagte beskerm [KLANK]

# AfriForum se Privaat Vervolgingseenheid sê hy verwerp enige bewerings dat die eenheid ’n vermeende verkragter van ’n polisieondersoek beskerm. Die eenheid verteenwoordig Jaco Pieterse, skoolhoof van Bergview Kollege in Matatiele, in die Oos-Kaap. Barry Bateman van Afriforum sê Pieterse is nie ‘n verdagte in die verkragtingsaak waarby ‘n leerder van die skool betrokke is nie, en die polisie het hom ook nie as ‘n verdagte beskou wat hul versoek vir ‘n deppermonster vir DNS-toetsing sal regverdig nie:

AFR BarryonFalseAllegations