# Die vakbond vir nywerheidswerkers, Sicawu, het ‘n geldige en bindende driejaar-arbeidsooreenkoms met RCL Foods Pies bereik, wat terugwerkend van 1 Maart van krag is. Die vakbond se president, Simon Munyai sê hulle het ‘n driejaar-loonooreenkoms onderteken wat hoër as die inflasiekoers is en ‘n minimum van 9% verhoging vir elke jaar van die ooreenkoms bied. Munyai sê hulle het in goedertrou onderhandel en die loononderhandelings met integriteit hanteer om werkgeleenthede te beskerm:
Unie verwelkom die hoër as inflasiekoers loon-ooreenkoms met RCL Foods Pies [KLANK]
ENG SimononFoodsPies