# Die Padvragvereniging het alle maatskappye wat ‘n derdeparty-operateur kan word, aangemoedig om die onlangs vrygestelde Netwerkverklaring te bestudeer en met die Departement van Vervoer in gesprek te tree om spoorwegbedrywighede weer op ‘n lewensvatbare en doeltreffende grondslag te kry. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Gavin Kelly sê daar is baie geleenthede vir padvervoer-operateurs en dat talle veranderings aan die kom is oor die manier waarop vervoer funksioneer, maar die land moet die grondslagbeginsels van die algehele logistieke netwerk aan die gang kry:
Privaatsektor aangemoedig om deel te neem aan die hervorming van die vervoernetwerk [KLANK]
ENG GavinonPortSectorReform