# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die Passasierspooragentskap se implementering van verskeie suksesvolle toetsbedrywighede op die spoor-korridor tussen Kaapstad en Chris Hani in Khayelitsha verwelkom. Sileku sê die mylpaal dui ‘n belangrike stap in die herstel van ‘n betroubare, veilige en doeltreffende openbare vervoerstelsel aan. Hy sê die roete speel ‘n kernbelangrike rol in die ekonomiese groei en mobiliteit van die inwoners van die Wes-Kaap:
Wes-Kaap wens PRASA geluk met implimentering van suksesvolle toetsbedrywighede op die Sentrale spoorroete [KLANK]
ENG IsaaconPRASA