Skip to content

Gegradueerdes kan nou aansoek doen vir internskap posisies by Tshwane Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap [KLANK]

# Die Tshwane Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap moedig gegradueerdes van verskillende dissiplines aan om aansoek te doen vir internskapsposisies wat tot die sluitingsdatum Maandag middernag beskikbaar is. Die Lid van die Burgemeesterskomitee vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die internskapskontrakte vir handelontwikkeling, beleggingbevordering, projekbestuurinligtingstegnologie, openbare en media-verhoudings, en strategie- en monitering, is vir ‘n tydperk van 12 maande en bied ‘n vergoeding van ongeveer tien duisend rand per maand aan:

ENG SarahonInternPositions