# Die fabriekswerker-vakbond SAICAWU het ‘n geldige en bindende salarisooreenkoms van drie jaar met RCL Foods Pies bereik, terugwerkend tot 1 Maart. SAICAWU se president, Simon Munyai, sê die ooreenkoms oor drie jaar behels ‘n verhoging hoër as inflasie, naamlik ‘n minimum-verhoging van nege-persent vir elk van die drie jaar. Munyai sê hulle het te goeder trou onderhandel en het die samesprekings met integriteit gevoer om te verhoed dat mense hul werk verloor:
Vakbond verwelkom ondertekening van loonooreenkoms hoër as inflasie met RCI Foods [KLANK]
ENG SimononFoodsPies