Skip to content

ActionSA sê onvoltooide en onbenutte projekte in Johannesburg kos die stad miljarde rand [KLANK]

# Action SA sê die Stad Johannesburg ondervind beduidende finansiële en maatskaplike uitdagings te midde van infrastruktuurprojekte wat onvolledig of ongebruik bly, soos die Johannesburgse Internasionale Vervoerwisselaar. Die Rea Vaya snelbus-stelsel, wat in 2006 begin is, moes stedelike mobiliteit in in die stad transformeer. Mpumi Edward van ActionSA sê ondanks uitgawes wat teen einde 2017 meer as 10-miljard-rand beloop het, is die projek steeds onvoltooid, terwyl veral Fase 1C ‘n oponthoud ondervind:

ENG MpumionUnusedProjects