# Die onderwys-, gesondheid-, en algemene werkersvakbond, Nehawu, het die direkteur-generaal van Gesondheid, Sandile Buthelezi, se kennisgewing aan provinsiale departemente verwerp oor die verlenging van gesondheidswerkers se kontrakte. Nehawu se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê Buthelezi het die kennisgewing uitgereik terwyl hy geweet het die Arbeidshof het beslis het dat hy van oordeel is dat al die gesondheidswerkers se kontrakte vir ‘n onbepaaltyd tydperk is, wat beteken dat hulle permanent aangestel moet word:
NEHAWU sê die direkteur-generaal van Gesondheid ondermyn Arbeidshof-beslissing [KLANK]
ENG LwzionLabourCourt