# Die premier van Gauteng Panyaza Lesufi het die families besoek van die vier vermoorde gemeenskapspatrolleerders in Soshanguve, Pretoria. Hulle is gisteroggend in die Marry Me-informele nedersetting doodgeskiet. Nog agt mense is gewond in na wat berig word konflik tussen die patrollielede en ‘n groep van vyf mense was. Die owerhede ondersoek die saak maar niemand is nog in hegtenis geneem nie.
Premier Lesufi besoek families van vermoorde Soshanguve-patrolleerders