Skip to content

Minister van Binnelandse Sake stel teenkorrupsieforum bekend

# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Scheiber, en die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, Andy Mothibi, stel Dinsdag die Grensbestuurs- en Immigrasie Teenkorrupsie-forum in Pretoria bekend. Die inisiatief, na ‘n soortgelyke forum op 8 April verlede jaar, is gemik op die versterking van pogings om korrupsie in die sektor te bekamp. Die forum is in ooreenstemming met die Nasionale Teen-korrupsiestrategie wat belanghebbendes bymekaar bring om korrupsie in grensbestuur en immigrasie hok te slaan.