# Die president van die IVP Velenkosini Hlabisa het onderneem om ekonomiese opheffing voor te staan as ‘n belangrike agenda-onderwerp in die komende nasionale dialoog oor sosio-ekonomiese uitdagings. Hlabisa het gepraat voor die 50ste herdenking van die party in die Prins Mangosuthu Buthelezi-stadion en klem geplaas op werkskepping en optrede teen geslagsgeweld. Hlabisa vra ook misdaadvoorkoming en ‘n veiliger omgewing om beleggers te lok:
IVP gaan ekonomiese opheffing voorstaan in komende nasionale dialoog [KLANK]
ENG-HlabisaOnEconomy