# RISE Mzansi sê terwyl die Grondwet ‘n merkwaardige oorwinning vir alle Suid-Afrikaners is, is dit nie die einde van die reis nie, want nie al die landsburgers het toegang tot menseregte nie. Die party sê meer as ses-miljoen huishoudings moet oorleef met net twee-duisend-500-rand per maand. Die party sê meer as 10 miljoen Suid-Afrikaanse huishoudings het nie toegang tot kraanwater in hul huise nie, en van hulle, moet meer as 200-duisend-huishoudings verder as ‘n kilometer stap om water te gaan haal.
Menseregtedag: RISE Mzansi sê Suid-Afrika het nog ‘n lang pad om te loop