# Die Stad Tshwane sê hy sal nie dade van sabotasie teen die stad se noodsaaklike infrastruktuur duld nie en sal steeds sterk teen misdadigers optree. Die metropolisie se kabeldiefstaleenheid het verlede week ses verdagtes in hegtenis geneem na hulle betrap is toe hulle die Fouriesburg-substasie betree het deur ‘n duplikaatsleutel te gebruik. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê kabeldiefstal en infrastruktuur vandalisme het regstreekse gevolge vir gemeenskappe:
Tshwane sal nie sabotasie van noodsaaklike infrastruktuur duld nie [KLANK]
ENG HannesonSabotage