# Die Stad Kaapstad se Biblioteek- en inligtingsdiens moedig alle inwoners aan om die 40-duisend-112 laat biblioteekitems in te handig sonder dat boetes gehef sal word. Suid-Afrika se Nasionale Biblioteekweek word van vandag af tot Sondag gehou, waartydens inwoners die rol van biblioteke in gemeenskappe vier. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid Francine Higham sê die vermiste items, met ‘n waarde van meer as 4,6-milljoen-rand, sluit broodnodige kinderboeke en studiegidse in:
Geen boetes vir inhandiging van boeke in Kaapstad tydens boetevryeweek [KLANK]
ENG FrancineonBooks