Skip to content

Minister Simelane beloof steun aan Vrystaat met oplossing van behuisingsleweringsuitdagings [KLANK]

# Die minister van Menslike Nedersettings Thembi Simelane het steun aan die Vrystaat beloof in sy pogings om die 2024-2029-teiken te bereik om behuisingseenhede te verskaf vir bevoordeeldes wat kwalifiseer. Die woordvoerder van die ministerie, Tsekiso Machike, het ook gesê die provinsiale departement en munisipaliteite moet nie in afsondering werk nie. Sy beklemtoon spanwerk met die hanteer van die behuisingsagterstand en die lewering van volhoubare menslike nedersettings vir die burgers van die provinsie:

ENG TsekisoonHousing