# ActionSA in Johannesburg sê hy verwerp die vals en opsetlik misleidende aansprake in ‘n onlangse DA-mediaverklaring, wat beweer dat ActionSA, saam met ander partye, steeds druk uitoefen vir die herbenaming van Sandton-rylaan. Zark Lebatlang van die party sê ActionSA het deurlopend en in die openbaar die herbenaming van Sandtonrylaan na Leila Khaled-rylaan teengestaan, beide in die stadsraad en in direkte skakeling met inwoners:
ActionSA in Johannesburg verwerp vals en opsetlik misleidende aansprake oor herbenaming van Sandton-rylaan [KLANK]
ENG ZarkonMisleadingClaims