# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane Angie Motshekga sê Denel sal steeds bydra tot die plaaslike ekonomie deur vermeerderde belegging in verdediginginfrastruktuur, tegnologie en vaardigheidsontwikkeling. Die woordvoerder van die Ministerie, Onicca Kwakwa, sê Motshekga het ‘n ontmoeting gehad met Denel se direkteure en hoofbestuur om die strategiese migrasie van die staatsbeheerde lugvaart- en verdedigingsvervaardiger se bedrywighede na die Departement van Verdediging te bespreek:
Minister Motshekga sê Denel sal steeds belegging verhoog in verdedigingsinfrastruktuur [KLANK]
ENG OniccaonDenel