# AfriForum sê die 2024 Wetsontwerp op Tradisionele en Khoi-San-leierskap skend tans die Verenigde Nasies se Verklaring oor die Regte van Inheemse Volke. Die wetgewing wil tradisionele en Khoi-San-leierskapstrukture in die land erken en reguleer. Barend Uys van AfriForum sê die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, moet in die belang van kultuurgemeenskappe optree en belangrike veranderinge aan die konsepwet aanbring:
AfriForum sê minister Hlabisa moet wysigings aanbring aan Wetsontwerp op Tradisionele en Khoi-San-leierskap [KLANK]
AFR UysOnKhosiSanBill