# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het geskok met sy uitlating wat inwoners die skuld gee vir die voortslepende krisis in die provinsie. Nico de Jager van die DA sê in die 2025 provinsiale rede het hy beweer die watertekort in Gauteng is weens inwoners wat hulle daaglikse watertoekenning oorskry. Hy sê Lesufi se siening toon nie net ‘n diepgaande gebrek aan begrip vir die ware kwessies nie, maar ook ‘n leier wat lafhartig weghardloop van sy verantwoordelikheid:
DA Gauteng sê Lesufi verskuif die skuld na inwoners in plaas van om infrastruktuur wat agteruitgaan te herstel [KLANK]
ENG NicoonLesufi