# Die groep Activists and Citizens Forum sê AfriForum en Solidariteit is besig met ‘n gevaarlike en afbrekende speletjie. Die woordvoerder Dennis Bloem sê die organisasies krap ou wonde oop wat deur hulle apartheid-leiers toegedien is. AfriForum en Solidariteit se leuens in Amerika oor Suid-Afrika moet deur alle patriotiese Suid-Afrikaners veroordeel word. Bloem sê die slagoffers van apartheid probeer baie hard om nie wraaksugtig teenoor die plegers te wees nie:
Aktiviste sê AfriForum en Solidariteit krap ou wonde oop [KLANK]
ENG DennisonOpeningOldWounds