# Die ANC-studiegroep oor Basiese Onderwys doen ‘n beroep op minister Siviwe Gwarube om die dringende behoeftes van skole voorop ter stel, veral in gebiede sonder voldoende bronne. Dit volg na die omstrede skenking van draagbare lessenaars aan behoeftige skole. Die party veroordeel die lessenaars wat die MacDonalds-handelsmerk dra. Tshepo Louw van die ANC sê dit is noodsaaklik om borge en vennote se bydraes tot volhoubare oplossings in die mees kwesbare gebiede te rig:
ANC-studiegroep vra Onderwysminister om skole se dringende behoeftes te prioritiseer [KLANK]
ENG TshepoonPrioritise