Skip to content

Spazawinkelvereniging sê registrasieproses het heelwat uitdagings ingehou [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Spazawinkelvereniging sê die registrasieproses vir die winkels het heelwat uitdagings ingehou. Talle formele ondernemings het gesukkel met ingewikkelde registrasievereistes en burokratiese vertragings, wat hulle verhinder het om te voldoen van die spertyd van 28 Februarie. Die president van die vereniging Kgothatso Ramautswa sê beperkte toegang tot formele finansiële stelsels het dit moeilik gemaak vir kleinsake-eienaars om uit te brei en te voldoen aan die nuwe regulasies:

ENG KgothatsoonRegistration