# Die African Security Congress vra groter aanspreeklikheid vir almal wat betrokke is by Eskom se verkrygingsporsesse wat na bewering gelei het tot die ongeregverdigde toekenning van ‘n 500-miljoen-rand kontrak aan Fidelity Security Services. Die organisasie maak voorspraak vir die regte en belange van privaat sekerheidswagte in die land. Die president, Tebogo Motloung, sê dit is noodsaaklik dat diegene wat die stelsel gemanipuleer het om die kontrak te kry verantwoordelik gehou word vir hulle optrede. Hy vra die Nasionale Vervolgingsgesag om op te tree teen diegene wat die wet oortree het :
African Security Congress vra groter aanspreeklikheid vir almal betrokke by Eskom-verkrygingsprosesse [KLANK]
ENG TebogoonEskom