Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die GOOD-party doen ‘n beroep op president Ramaphosa om teen die minister van Justisie op te tree
# Die Weermag het te kampe met siviele eise van 1,5-miljard-rand
# Dirco verskerp diplomatieke druk oor twee Suid-Afrikaners wat in Ekwatoriaal-Guinee aangehou word
# En atletiek: Die silwermedaljewenner Bradley Nkoana maak sy buiging op die onder-20-Wêreldkampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………