Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC verwerp gerugte van wedywering in die kabinet
# Al Jama-ah veroordeel die Ahmed Kathrada-stigting se veldtog teen die Johannesburgse burgemeester
# Die Amerikaners wat uit Russiese tronke bevry is, is tuis
# En rugby: Die Bokke se hulpafrigter sê ’n ekstra paar dae in Australië sal van onskatbare waarde wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………