Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die dodetal in die skoolbusongeluk in Mpumalanga styg tot ses
# Die EFF sê Ramaphosa lei die land oor die afgrond
# Saftu veroordeel die afknouery van ‘n Mej SA-deelnemer oor haar burgerskap
# En rugby: Australië sluit ses nuwelinge in vir die Bok-toetse
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………