Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ’n Ontleder sê Zuma se uitsetting sal nie die ANC se hernuwingsagenda bevorder nie
# Die DA bevorder steeds ‘n ekonomiese beleid wat die lewenskoste van Suid-Afrikaners verlig
# Ongeveer 45 mense sterf in reuse-grondstortings in die staat Kerala in Indië
# En motorsport: Carlos Sainz sluit hom van 2025 af by Williams aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………